Gedagtes dra nie broek nie

Op hierdie blog dra my gedagtes nie broek nie. Hier word die waarheid (of dalk nie?) kaalgat vertel!
Ek sê wat ek wil sê, hoe ek dit wil sê, wanneer ek dit wil sê en of jy saamstem of nie, is ook okay met my.
Moenie jou kommentaar sensor nie – noem ‘n ding op sy naam – [...]