Pachinko

In my vorige post het ek iets gemis. My Japannese broertjie, hy is gebore voordat ons as “family” Japan toe gegaan het.My Japannese Stiefpa is ‘n elektroniese ingenieur van beroep en het gereeld Japan verlaat vir besigheid. So het ek maar gehelp om vir boetie en sus groot te maak.   

Dit was nie altyd maklik nie [...]

Ek en Japan

My naam was een van die eerste dinge wat vreemd was daar, die skrefies oog mense in die Ooste spreek ander tale se woorde baie vreemd uit, maar voor ons daar kom moet ek eers kortliks ‘n agtergrond gee oor hoe ek daar beland het.  

My ma was ‘n ontvangsdame by ‘n residensiële hotel en ‘n [...]

Twee Wêrelde

Ja, twee wêrelde is presies net wat, en hoe dit is. Jy word gebore, dan moet jy eers kruip voor jy kan loop, ai tog en in hierdie geval is dit tog so waar.
Ek dink ons noem hom sommer die boy’tjie, al is die spelling nie reg nie, want dis nie belangrik nie.
Nou onlangs het die boy’tjie se lewe weer [...]