Posted on September 24, 2007 by Basil
Nou ja, die rustyd is verby en ons besluit toe om vir oulaas te gaan sit en eet by Ocean B in Bloubergstrand. Daar was niks verkeerd met die plek en die kos nie, maar wat weer verkeerd gegaan het is daai stukkie brein in Son se kop wat fuse as daar moet parkeer word. Ek het lankal iewers [...]
Filed under: My stories | 14 Comments »
Posted on September 16, 2007 by Basil
Hierdie vervolg op my Jappy stories. Ek en die klein Jappy Mafia het altyd saam gaan Pachinko speel. Hy was ‘n klein wetter. Altyd regte Mafia klere gedra ook, so jonk soos wat hy was. Die Jap Mafia ouens dra net swart hemde, ‘n swart broek met ‘n dun rooi strepie aan die kant van die been [...]
Filed under: Japan | 5 Comments »
Posted on September 9, 2007 by Basil
As die Son in my lewe op ‘n Sondagoggend opstaan en besluit vandag gaan sy winkels toe en ek moet saam, dan word my Sondag ‘n Donder-weer-dag, Veral as ek liewers op my bank wou bly sit en Playstation speel.
So klein soos wat sy is, so ‘n moerse cheek het sy aan haar. En as sy gesê [...]
Filed under: My stories | 5 Comments »
Posted on September 8, 2007 by Basil
Nou klink ek seker soos ’n agter os, maar ek moet sê, die hele BLOGGER storie is nogal “interesting”. Ek het al ‘n hele paar stories (comments) raak gelees, en weereens moet ek erken, mense en hul ”dinge” interesseer my baie. Ek lees hier en ek lees daar, en in elke stukkie sien ek hoeveel verskillende individue, of sal [...]
Filed under: Diep dink | 6 Comments »