Nou ja, die rustyd is verby en ons besluit toe om vir oulaas te gaan sit en eet by Ocean B in Bloubergstrand. Daar was niks verkeerd met die plek en die kos nie, maar wat weer verkeerd gegaan het is daai stukkie brein in Son se kop wat fuse as daar moet parkeer word. Ek het lankal iewers [...]
Filed under: My stories | 14 Comments »


