Ek hou van Jak de Priester en sy songs en toe lees ek toevallig hierdie gedig van hom.
Man-alleen
Imagine hoe
alleen
dit moet wees om ’n man-man te wees.
’n Man-man, wie met kaal koue emosies
deur die lewe veg.
’n Man-man met ’n muur om hom gebou,
sodat niemand die sensitiewe sy van sy swaarbelaaide siel
kan filtreer nie,
nie eers ’n snel [...]
Filed under: Diep dink | 8 Comments »


