Die lewe is te kort om slegte koffie te drink!

Ek is verslaaf aan koffie. Sonder koffie sal ek sekerlik nie my dag kan begin nie en sal ek mislik verby wees. Vir die grootste deel van die jare wat ek al werk, was koffie my werk. Ek moes dit ken, aankoop en baie keer ook self maak, in alle vorme. So, ek maak ‘n [...]