Naweek by die Suid-Punt

agulhas_mei09-006

Ons het hier gebly

agulhas_mei09-008

Dit is die “Local Winkel”

agulhas_mei09-0091

En dit is die mooiste mooi

agulhas_mei09-043

Nader as dit kan jy nie bly nie!

agulhas_mei09-138

En hierdie is my tweede liefde

agulhas_mei09-144

En die hierdie is my derde liefde, die blinkblou water van die Weskaap.


2 Responses

  1. waterstroompie was nog nooit in haar vloeieings op capu agulhas nie

    weird but true

  2. Jitte maar dit is mooi! Dit lyk so rustig…

Leave a Reply