Agge sweet??? En nou moet die sakevrou in my vra: Watse kos gee julle haar…. Daar is fantastiese kos op die mark vir groter ras puppies wat rerig nie te duur is nie en die hondjies floreer daarop!!!
Ek wil net nog bysê, Weet julle hoe verskriklik stout is daai hondjies in die grootword proses… Ag jitte, ek hoop julle het hare op julle tande, niks wat op die grond rondlê nie en beplan ‘n nuwe uitleg vir julle tuin….
Sy is baie cute!
Sweet!
Agge sweet??? En nou moet die sakevrou in my vra: Watse kos gee julle haar…. Daar is fantastiese kos op die mark vir groter ras puppies wat rerig nie te duur is nie en die hondjies floreer daarop!!!
Ek wil net nog bysê,
Weet julle hoe verskriklik stout is daai hondjies in die grootword proses… Ag jitte, ek hoop julle het hare op julle tande, niks wat op die grond rondlê nie en beplan ‘n nuwe uitleg vir julle tuin….
Ag sweeeeeeet! I ♥ puppy breath!