Sing…

SING VIR MY
Sing vir my saggies. Vertel my waar gaan ons heen
Want dis net jy wat die kille nanag,
Gekruisig deur ‘n sterwende son sal kan besweer, wat my soektog na jou liefde sal kan laat verweer
Sing my deur die skemer dood na daar waar die mis ons saam kan weef. Want dis die blou maan [...]

Die Boom van alle ….

Ek wonder oor hierdie boom…

Son …

Ek wil so graag vir jou sê
Dat ek my hart vir jou sal gee
Op ‘n silwer skinkbord en met liefde garneer
Dat ek jou nooit sal verneuk nie
En wil jou saamvat vir vakansies by die see.
Ek wil hê jy moet verstaan
Jy maak my mal, gelukkig en skaam
Ek wil hê dat jy in my oë moet inkyk
En sien [...]

Oom Totius sê …

Totius (Jakob Daniël du Toit, 1877-1953):
Totius se jukstaponering van die gegoede treinpassasier en die arm meisietjie by die tent wat altwee na mekaar se wêrelde hunker, bly tot vandag toe ‘n treffende uitbeelding van die mens se rustelose strewe na die “beter lewe” wat altyd op ‘n ander plek sou bestaan.
Repos ailleurs (Die rus [...]

Die sewende dag!

Sondae is maar net een van daai dae wat mens die gevoel gee dat jy ver van jou huis is en dan lees jy hierdie:

Alleen my lyf in nagslaap gehul
met die maan wat oor my bed streel
lê ek met gedagtes wat woel
en verlange wat hom kom opkrul
soos fetus in my binneste

loop ek deur die gange [...]

Lewe!!

Hier gelees en daar gelees, toe lees ek hierdie ….. (deur Annette Coetzee)
KIES DAN NOU DIE LEWE

‘n Streep in die middel
watter kant gaan jy trap?
Die lewe is erns, dis gladnie ‘n grap
dis immers ‘n keuse, elkeen kry ‘n kans
Waarom die duisternis – die lig is ook daar;
die twee weë gebaan – is jy alreeds daar?
 
Die [...]

Mans mag mos nie huil nie.

Ek hou van Jak de Priester en sy songs en toe lees ek toevallig hierdie gedig van hom.

Man-alleen

Imagine hoe
alleen
dit moet wees om ’n man-man te wees.
’n Man-man, wie met kaal koue emosies
deur die lewe veg.
’n Man-man met ’n muur om hom gebou,
sodat niemand die sensitiewe sy van sy swaarbelaaide siel
kan filtreer nie,
nie eers ’n snel [...]

Sjoe!

Nou klink ek seker soos ’n agter os, maar ek moet sê, die hele BLOGGER storie is nogal “interesting”. Ek het al ‘n hele paar stories (comments) raak gelees, en weereens moet ek erken, mense en hul ”dinge” interesseer my baie. Ek lees hier en ek lees daar, en in elke stukkie sien ek hoeveel verskillende individue, of sal [...]