Posted on Januarie 9, 2008 by Basil
En hy is nie oppad na Matjiesfontein nie! Ek praat natuurlik hier van Japannese treine.
Mens sal nooit kan dink hoeveel mense daagliks met treine van punt A na punt B ry nie. Soos in meeste ander lande kan mens maandkaartjies koop en met daardie kaartjie kan jy dan in alle rigtings ry. Jy koop die [...]
Filed under: Japan | 11 Comments »
Posted on September 16, 2007 by Basil
Hierdie vervolg op my Jappy stories. Ek en die klein Jappy Mafia het altyd saam gaan Pachinko speel. Hy was ‘n klein wetter. Altyd regte Mafia klere gedra ook, so jonk soos wat hy was. Die Jap Mafia ouens dra net swart hemde, ‘n swart broek met ‘n dun rooi strepie aan die kant van die been [...]
Filed under: Japan | 5 Comments »
Posted on Augustus 30, 2007 by Basil
In my vorige post het ek iets gemis. My Japannese broertjie, hy is gebore voordat ons as “family” Japan toe gegaan het.My Japannese Stiefpa is ‘n elektroniese ingenieur van beroep en het gereeld Japan verlaat vir besigheid. So het ek maar gehelp om vir boetie en sus groot te maak.
Dit was nie altyd maklik nie [...]
Filed under: Japan | 7 Comments »
Posted on Augustus 25, 2007 by Basil
My naam was een van die eerste dinge wat vreemd was daar, die skrefies oog mense in die Ooste spreek ander tale se woorde baie vreemd uit, maar voor ons daar kom moet ek eers kortliks ‘n agtergrond gee oor hoe ek daar beland het.
My ma was ‘n ontvangsdame by ‘n residensiële hotel en ‘n [...]
Filed under: Japan | 10 Comments »