… Water vervolg

… So het ek en die klonkies dag na dag by die plaasdam gaan speel. Die wal van die dam was maar laag en dit was lekker om net so kaalpens op die klam grond te le. Van al die speel in die water het ons gou honger geword, die lemoenbome het daar tot ons [...]

Water

Hut in die water

Ja, in die water, of dan op die water!

Loop en skopskop in die stofpad of ruik die reuk van water? Dit is maar net, water doen dit vir my. Water het dit nog altyd vir my gedoen. As kind het ek altyd ver gestap na die dam gestap op [...]

Die kreef, donker en toe die storm!

Ek en Kenny, die ou wat ek genoem het in die vorige storie, het een nag besluit om te gaan kreef trek. Kenny was ‘n ou, geharde seeman en het geen perke geken nie.
Saam het ons besluit om ‘n trip om die berg, by Gordonsbaai, te doen. Die weer het nie te sleg gelyk nie [...]

“Big-Boy” en Stilbaai

Big Boy!!
Ja, dit was my bootjie se naam – die naam het natuurlik niks te doen gehad met die “size” van die boot nie. Meeste manne se vissersbote kry maar hul vroue se naam, maar die ene se naam was “Q-ty” toe ek dit gekoop het by ‘n Vlootman in Simonstad. So noem ons toe nou die vissersbootjie “Big-Boy”. [...]

Story from the Wild Wild West!

 
Once upon a time I took my Camel and rode through Texan.
And there comes Rembrandt van Rijn and he wanted to take my Gold Dollar.
There and then I took out my Gunston, but before I could shoot him in his Lexington I saw him stumble and fall.
When I turned around, who was standing there with a smoking [...]

Son & Parkeer!

Nou ja, die rustyd is verby en ons besluit toe om vir oulaas te gaan sit en eet by Ocean B in Bloubergstrand. Daar was niks verkeerd met die plek en die kos nie, maar wat weer verkeerd gegaan het is daai stukkie brein in Son se kop wat fuse as daar moet parkeer word. Ek het lankal iewers [...]

Mall toe op ‘n Sondag!

As die Son in my lewe op ‘n Sondagoggend opstaan en besluit vandag gaan sy winkels toe en ek moet saam, dan word my Sondag ‘n Donder-weer-dag, Veral as ek liewers op my bank wou bly sit en Playstation speel.
So klein soos wat sy is, so ‘n moerse cheek het sy aan haar. En as sy gesê [...]