Vergewe en Vergeet

Op die oop see!

Ons was gister by Houtbaai uit met een van die talle bote wat toeriste uitneem na die rob-eiland. Dit was SO lekker!
Hier is waar ek baie maklik die grootste deel van my lewe sal wil deurbring:

Merry Christmas!

To everybody!
 

Die Ander Ene

As ek twee kon he, dan was hierdie voorwaar die ander ene!
 

Dis “Electric”!