Posted on November 27, 2007 by Basil
Platt, jy speel op die treinspoor. Om vir my te “tag” om 8 dinge oor myself te vertel, is ‘n gevaarlike storie. Miskien sal ek maar net so bolangs krap.
1. Ek het op een stadium van my lewe vir ‘n huurmotormaatskappy in Pretoria gewerk en toe kry ons ‘n groot kontrak van ‘n escort agency [...]
Filed under: Ware gedagtes | 7 Comments »
Posted on November 16, 2007 by Basil
Vir jou, Anne-Marie (aka Sonkind).
Mag ons nog BAIE verjaarsdae saam wees!
Filed under: Ware gedagtes | 2 Comments »
Posted on November 15, 2007 by Basil
Hierdie was net te goed om NIE te deel nie!
This is a true story from the Word Perfect Helpline, which was transcribed from a recording monitoring the customer care department.
Needless to say the Help Desk employee was fired. However, he/she is currently suing the Word Perfect organization for “Termination without Cause”.
Actual dialogue following. (Now I [...]
Filed under: Ware gedagtes | 6 Comments »
Posted on November 4, 2007 by Basil
Ek lees gereeld gedigte van C. Louis Leipoldt wat ek nooit met iemand deel nie ….. maar hierdie ene deel ek graag!
Die Beste
(soos dit verskyn het in die tydskrif
Die Brandwag van 15 Januarie 1915)
Geil lusern in die laagste landjie,
Geil groen blare en blomme blou,
Alwyn rooi op die voorste randjie,
Rooi soos bloed teen die rotse grou;
Somer [...]
Filed under: Ware gedagtes | 6 Comments »
Posted on November 1, 2007 by Basil
Ek is verslaaf aan koffie. Sonder koffie sal ek sekerlik nie my dag kan begin nie en sal ek mislik verby wees. Vir die grootste deel van die jare wat ek al werk, was koffie my werk. Ek moes dit ken, aankoop en baie keer ook self maak, in alle vorme. So, ek maak ‘n [...]
Filed under: Ware gedagtes | 18 Comments »
Posted on Oktober 7, 2007 by Basil
Dalk is dit van die mees afgesaagde woorde, maar ook die waarheid. Ek het onlangs ‘n koerant artikel hieroor raakgeloop en nou dra ek dit saam met my en wil dit ook hier deel.
Die loopbaankonsultant en kliniese sielkundige, dr. ST Potgieter gee sewe stappe om te volg om positief te dink.
1. Lewe elke oomblik met [...]
Filed under: Ware gedagtes | 5 Comments »