Die Poort

Die poort

Hoe rooier hoe mooier

2003_0918_122916aa

Hitler’s Revenge

Hitlers revenge

Hierdie ouens is “kanniedood” -  al het hulle nooit remme nie! Lol! En raasraas die pad af.

“Vat So”

Jumping Cats

Wie is wie?

My nuwe “kind”

SSA41272

En haar naam is Rushka!

Naweek by die Suid-Punt

agulhas_mei09-006

Ons het hier gebly

agulhas_mei09-008

Dit is die “Local Winkel”

agulhas_mei09-0091

En dit is die mooiste mooi

agulhas_mei09-043

Nader as dit kan jy nie bly nie!

agulhas_mei09-138

En hierdie is my tweede liefde

agulhas_mei09-144

En die hierdie is my derde liefde, die blinkblou water van die Weskaap.

Wil iemand saam?

sport-car

Kyk nou net!

230320080011

23032008

Vergewe en Vergeet

Sing…

SING VIR MY

Sing vir my saggies. Vertel my waar gaan ons heen
Want dis net jy wat die kille nanag,
Gekruisig deur ‘n sterwende son sal kan besweer, wat my soektog na jou liefde sal kan laat verweer

Sing my deur die skemer dood na daar waar die mis ons saam kan weef. Want dis die blou maan wat deur die venster van my hart ‘n waserige soeklig oor jou laat leef.

Sing vir my hoe ek jou hart kan annekseer.
Hoe ek elke gedeelte van jou liggaam , siel, vrese en sal kan beheer. Hoe kortsigtig ook al. Ek vra jou mooi sing vir saggies, sing vir my weer.

Sing vir my oor dit wat jou pla. Wil jy werklik alleen aan alles dra. Want as ek weet sou ek dalk kon verstaan wat alles in jou wêreld omgaan
Sing vir my waar ek moet loop krap waar sal ek iets uit die stowwerige rakke van jou verlede kan haal. Want ek wil iets wys raak iets hoopvol iets wat sin maak

Sing vir my hoe ek jou hart kan annekseer. Hoe ek elke deel van jou liggaam siel en vrese sal kan beheer . Hoe kortstondig ook al. Ek vra jou mooi, sing vir my saggies. Sing vir my weer.

(Petro Roosendal)